

Past. Louw Briedenhann

Br. Alex von Landsberg

Br. Etienne Roux

Br. Johnny Fourie

Br. Theo Botha
Die gemeente se finansies word bestuur deur ‘n Finanskommittee, wat ‘n begroting jaarliks opstel en monitor.
Die Boekhouding word deur ‘n geregistreerde Rekenmeester behartig.
Ons neem Bybelse rentmeesterskap baie ernstig op en doen dit op ‘n verantwoordelike, verantwoordbare en deursigtige wyse.
Indien die Here dit op u hart lê om volgens die Woord enige finansiële bydrae tot die gemeente te maak, verskaf ons graag die bank besonderhede hieronder.
Wees geseënd t.o.v. u bydrae.
Naam:VEK Sinoville
Bank:Standard Bank
Rek nr.:411055119
Tak:Gezina