Daar is 'n aktiewe barmhartigheidsbediening in die gemeente wat talle uitreikingsprojekte aanpak om 'n daadwerklike verskil te probeer maak daar waar die nood op sy grootste is.