Image

Die Altaarwerker speel 'n kritiese belangrike rol in die bedieningsveld van die gemeente. Hulle is opgelei om die gemeentelid te bedien uit die Woord asook in gebed. As u in nood verkeer of 'n behoefte het en iemand soek wat u kan bedien of saam met u te bid is die altaarwerkers altyd gereed.

Die Altaarwerkers funksioneer onder die leiding van suster Milindi Muller.

Image