Image
Image

Die Media bediening is verantwoordelik vir die verskillende aspekte van multimedia voorsiening en verspreiding in die gemeente.

Dit behels onder andere die bedryf van die klankstelsel in die kerk, die opname van preke en dienste, die redigering en voorsiening van sulke opnames in CD en DVD formaat per bestelling asook die bedryf en instandhouding van die gemeente se IT infrastruktuur en webwerf.