Image
Image

Kom wees deel van ‘n groep bidders wat die Krag van God aanraak deur aanbidding en beleef hoe die Woord ‘n wapen word in ons mond en uitvloei na mense wat God se Woord en Stem verlang vir deurbraak en verandering.

Sien jou elke Sondag om 8H30 voor die oggenddiens en 18H00 voor die aanddiens.

Gebed verander sake!!!