Image

Die Dames bediening is 'n onmisbare bediening van die gemeente en geen gemeente kan optimaal funksioneer sonder hierdie bediening nie.

Daar is ook die Dames Bybelstudie groep wat Woensdagoggende om 9h30 bymekaar kom in die kerksaal waar hulle die Woord van God ondersoek en mekaar ondersteun en bedien.

Die Dames bediening staan onder die uiters bekwame leiding van die pastoorsvrou suster Heyla Briedenhann.

Image
Image
Image