Image
Image

Soos die Woord van God sê, “die Here woon onder die Lofsange van Sy volk”. Is dit ons visie om ons talente te gebruik tot eer van Sy Wonderlike Naam!

Ons oefen elke Donderdagaand om 19H00 by die kerk.

As u belangstel om deel te word van hierdie span skakel gerus br. Pierre Fourie of past. Louw Briedenhann.

Image
Image