Hierdie is ons “Jong Jeug” van Gr.2 tot Gr.7, wat elke tweede Vrydagaand van ‘n Maand by die kerk bymekaar kom om 19H00. Ons doel en ons visie is om ‘n held te wees in hierdie gebroke wêreld.