Image

Ons doel is om te sien waar pas ons in die Liggaam van Christus en om ons bediening uit te leef tot eer van die Here Jesus. Die Jongmense kom Sondagmiddae om 17H00 hier by die kerk bymekaar in die Jeugsaal. Ons het jou nodig daar, want jy kan ‘n verskil maak!

Laai Program Af...
Image
Image
Image