Image

Die kinders hou eers ‘n gesamentlike byeenkoms en beweeg dan na hul klasse waar hul in kleiner groepe van Jesus Christus geleer word terwyl die kerkdiens aan is. Die kinders kom by die Jeugsaal bymekaar en begin 9H00 op ‘n Sondagoggend. Bring u kinders asseblief want ons het u kind nodig!

Ook het ons ‘n Tienerkerk elke Sondagoggend om 9H00, waar die Tieners besig is saam met broer Pierre Bezuidenhout om hul eie kerk te hou.

 

Image
Image