
Dis hier by kapstok waar die hele gemeente oor ‘n koppie koffie, cappuccino of koeldrank na elke diens kans kry om sy eie lewensjas aan sy vriende se kapstok te kan kom hang.
Hier bedien ons mekaar met liefde, vriendskap, geselskap, kuier en ‘n warm glimlag.
HEELTEMAL VERNIET!!!

